Etienne Schoeman verduidelik Bastion se visie

Etienne Schoeman, Besturende Direkteur van Bastion, verduidelik die maatskappy se visie aan die hand van 'n metafoor, meer spesifiek die bekende Rumble in the Jungle boksgeveg.