Grondversuring: SA het ’n krisis
Lees Dons Jordaan se artikel, “Grondversuring: SA het ’n krisis”, wat op 2 Julie 2025 deur SA Grain gepubliseer is.
Stay up to date with all the latest events from Bastion.
Lees Dons Jordaan se artikel, “Grondversuring: SA het ’n krisis”, wat op 2 Julie 2025 deur SA Grain gepubliseer is.
Grondsuurheid word as ʼn oormaat waterstof-ione (H⁺) teenoor die hoeveelheid hidroksied-ione (OH⁻) in die grond gedefinieer en die stand van hierdie balans word in die pH van die grond gereflekteer.
Bastion Lime, a company that specialises in the mining and production of high-quality lime at its three plants in the North-West Province, has just announced the appointment of its new Managing Director.