Recent Events

Explore our latest events

Kunsmis, baie meer as net NPK!

Omnia vertel meer oor ondergrondse, mikrobiologiese aktiwiteite wat baie meer bydra tot grond- en plantgesondheid, gestaaf deur navorsing en studies oor die wêreld.

Read More

Ruk jou fondasie reg

Bastion het op 24 Mei ’n kalk- inligtingsdag met die tema “Ruk jou fondasie reg” vir produsente in die Bloemfontein-omgewing aangebied.

Read More

Bastion deel meer inligting

Die Bastion-bemarkingsspan het onlangs verteenwoordigers van Hinterland en Senwes op 'n besoek aan die Marico-verwerkingsaanleg en die Buhrmansdrifmyn vergesel.

Read More