Kalk speel ʼn kardinale rol in graanproduksiesisteme

Kalk speel ʼn kardinale rol in graanproduksiesisteme. Luister na wat die deskundiges sê oor die waarde van bekalking.