Westfert besoek Bastion se Brittenmyn

Sleutelpersoneel van Bastion het op Dinsdag, 5 Maart 'n groep van Westfert Kunsmis vergesel na die Brittenmyn. Tydens die besoek is daar meer uitgewei oor die prosesse, beginsels en waardes van Bastion.