Groot vraag na dié mikrofyn kalk
Bastion staan na 52 jaar steeds sterk en lewer jaarliks landboukalk van hoë gehalte aan graanprodusente in Sentraal-Suid-Afrika.
Stay up to date with all the latest events from Bastion.
Bastion staan na 52 jaar steeds sterk en lewer jaarliks landboukalk van hoë gehalte aan graanprodusente in Sentraal-Suid-Afrika.
Optimale saaiboerderypraktyke begin met betroudare monsterneming en ‘n goed beplande bekalkingsprogram. Sodoende word die pH-vlakke reggestel tot op die vlakke wat gewasse nodig het om optimaal te groei.
Bastion se Besturende Direkteur, Etienne Schoeman deel 'n boodskap aan Bastion se klante. Hy praat oor ‘n paar belangrike goed rakende die huidige onsekere omstandighede.