Latest News Articles

Stay up to date with all the latest events from Bastion.

Terratek besoek Bastion

Terratek, die divisie van Suidwes wat verantwoordelik is vir Akkerbou- en grondkunde en Geografiese inligtingstelsels het op 19 Oktober Bastion se Brittenmyn besoek. Op die dag het die Bastion span die besoekers meer vertel van die produksie- en operasionele prosesse wat by die myn plaasvind waarna 'n opvoedkundige praatjie en ete die program afgesluit het.

Bastion Roadshow saam met Senwes Credit en SGS NviroCrop

Bastion Roadshow saam met Senwes Credit en SGS NviroCrop - Bastion se kalkkenners het sleutelpersoneel van beide Senwes Credit en SGS NviroCrop op 4 September vergesel na die maatskappy se Brittenmyn (tussen Bloemhof en Christiana) waar die besoekers meer oor die verskillende produkte asook werkswyses van Bastion vertel is.